Vacancies

Poste Beskikbaar te  Senekal

2 x Verkoopsmanne

RTS Trust is op soek na gemotiveerder persone tussen 30 ~ 48 jaar. Die regte persoon sal aan die volgende eienskappe moet voldoen:-

Hardwerkend wees en sonder toesig kan funksioneer.
Vorige ondervinding sal voordelig wees
Bereid wees om te reis
Besit wees van ‘n geldige kode 8 bestuurderslisensie.
Netheid en presiesheid sal van uitterste belang wees.
Moet Afrikaans magtig wees.

RTS Trust bied aan in ruil:-

Markverwante salaris pakket en uitstekende werksomgewing
Opleiding
Mediese skema
Raak deel van ‘n groeiende maatskappy
Sluitings Datum : 15 Mei 2019

Stuur jou CV na dvbothma(AT) gmail.com of epos vir meer inligting

Laai ook Aansoek Vorm Af

Moenie jou tyd of ons tyd mors nie.

 two way radios south africa rts